20 Augustus 2022

Ons Gaan Trou

  • 00dae
  • :
  • 00ure
  • :
  • 00minute
  • :
  • 00sekondes
Bride Bruid

Melina du Preez

Groom Bruidegom

Pierre Duvenage

Hoe ons ontmoet het

Ons Liefdesverhaal

Kom geniet die aand

By Ons Troue

Hier is die dag se

Gebeure

Huwelikseremonie

14h30 vir 15h00
20 Augustus 2022
35 Nellmapuis Dr, Irene, Centurion.
https://irenecountrylodge.co.za/

By African Pride Irene Country Lodge op die Meadow Green Terrace.
In stap, ringe ruil, vet soen, "Legal stuff" en konfetti.

Onthaal

17h00

By die Lakeview Conference Centre.
Eet, drink, gesels, musiek en dans - Als 'n resep vir 'n lekker partytjie.

Fotohokkie

vir 3 ure
https://www.snapbooths.co.za/

Ons het 'n "Photobooth" vir 3 ure deur SNAP booths. So kom en gryp 'n "prop", trek 'n snaakse gesig en neem 'n paar snaakse kiekies. Onthou om 'n boodskap in die boek te skryf wat ons sal kan lees en vir altyd onthou.

Slaapplek

35 Nellmapuis Dr, Irene, Centurion.
https://irenecountrylodge.co.za/

Daar is ook luukse slaapplek beskikbaar indien julle sou wou oorslaap. Kom in kontak met Irene Country Lodge en boek vir julle 'n kamer vir die aand. Kamers kos tussen R1,568 vir 'n koningsgrootte bed vir twee met 'n pragtige uitsig en R6,328 as jy soos 'n president wil lewe vir 'n aand.

Ontmoet ons

Strooijonker & Strooimeisies

Cliff Fredrickson

Pierre se vriend

Nadine Stoltz

Melina se sussie

Louis'ze Vonk

Melina se vriendin
Volg die kaart

Na Ons Troue